<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.A
 Hy's die ene wat ek liefhet in die môre
.                                    Bm
 Hy's die ene wat ek liefhet in die aand
.         E
 Hy's die een in die awendskemer
.                           A
 Hy's die een in die middernag
. A
 Hy's die wynstok ons is die lote
.                                 D
 Hy's die pottebakker ons is die klei
.                            A
 Tussen Hom en my kom daar nooit ooit weer
.     D  E    A
 'n skeidingsmuur

[V2]
.  D                         G
 Wat 'n vriend het ons in Jesus,
. D                      Em   (A)
 Hy wat in ons plek wil staan; ...
. D                   G
 wat 'n voorreg om gedurig
. D         A                 D
 tot Gods troon deur hom te gaan!
. Em     A                 D
 Hoe verbeur ons tog die vrede,
. G       D              Em   (A)
 ag, hoe dikwels ly ons smart, ...
. D                     G
 net omdat ons nie ons node
. D        A            D
 uitstort in Gods Vaderhart!

[C1]
.    D
   Elke een behoort te weet
.                       D
   Elke een behoort te weet
.                      Em    A
   Elke een behoort te weet ...
.            D
   Wie Jesus is

[V3]
.  D                       G
 Hy't gesterf vir al ons sondes
. D                  Em    (A)
 Hy het al ons skuld betaal ...
.D                      G
 Hy omhels ons met sy liefde
. D    A               D
 Elke een behoort te weet

[C2]
.                       D
   Elke een behoort te weet
.                       D
   Elke een behoort te weet
.                      Em    (A)
   Elke een behoort te weet ...
.            D
   Wie Jesus is

[V4]
.G
 Ken Hom in al jou weë
.C          G
 Ken Hom in al jou weë
.        D        G             (D)
 Dan sal Hy jou paaie gelyk maak
.          (G)
 Gelyk maak, Gelyk maak
.                  D G
 Ken Hom in al jou weë

[V5]
.         G
 Want so lief het God die wêreld gehad
.    C             G
 Dat Hy Sy enig-gebore Seun
.  Am  D      G
 Gegee het gegee het
.      Am                 D
 Sodat elkeen wat in Hom glo
.        G             C
 Nie verlore mag gaan nie
.          G      D      G
 Maar die ewige lewe sal hê

[V6]
.         D                   Em
 Ek's so bly ek behoort aan Jesus
.         A                   D
 Ek's so bly ek behoort aan Jesus
.        Bm                   Em
 Ek's so bly ek behoort aan Jesus
.      A              D
 Halleluja prys die Heer!

[V7]
.          D                          D
 Prys die Heer (amen, amen) Prys die Heer (amen, amen)
.          A                          D
 Prys die Heer (amen, amen) Prys die Heer (amen, amen)
.          D
 Prys die Heer (amen, amen) Prys die Heer (amen, amen)
.     Em    A        D
 Halleluja prys die Heer!

[V8]
.      G                  Am          D           G
 Die liefde van Jesus is Wonderbaar, Wonderbaar, Wonderbaar,
.                         Am          D             G
 Die liefde van Jesus is Wonderbaar, Wonderbaar vir my
.                       D    Am         D          G
 Kom ons verheerlik Sy Naam Kom ons verheerlik Sy Naam
.     G                   Am
 Die mense verander maar Jesus nooit
. D                     G
 Kom ons verheerlik Sy Naam

[V9]
.C                 F        C
 Ek weet verseker Jesus is Heer
.           Am  G   D7            G (Gsus)
 Hy het my son__de uit liefde vergeef
.           C     F        C
 Ek was verlore maar is gevind
.            Dm   G            C   F  C
 Nou het ek vrede ek is God's kind .....

[V10]
.          C
 Hy is my leidsman
.F            C
  Hy laat my leef
.          Am    D7
 Hy is oorwinnaar
.           G  Gsus
 Hy is die Heer
.         C    F           C  Am
 Uit Sy genade, liefde en trou
.             Dm    G         C   F C
 Weet ons hoe God Sy kinders behou

[V11]
.          C
 Hy is my leidsman
.F            C
  Hy laat my leef
.          Am    D7
 Hy is oorwinnaar
.           G  Gsus
 Hy is die Heer
.         C    F           C  Am
 Uit Sy genade, liefde en trou
.             Dm    G         C   F C
 Weet ons hoe God Sy kinders behou
.              Dm   G         C
 Weet ons hoe God Sy kinders behou</lyrics>
<title>Kinder Medley volledig</title>
<key>A</key>
</song>